Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steeninvulling
steeninvulling [boodskap #144043] Sa, 02 Desember 2023 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
steeninvulling
Afbreking: steen•in•vul•ling
Samestelling: steen + invulling


Selfstandige naamwoord: steeninvulling
Meervoud: steeninvullings

Betekenis:
• 'n Insetsel van edelsteen.

Gebruik:
• En voorsien dit van 'n steeninvulling van vier rye stene: 'n ry met 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag moet die eerste ry wees. [Eksodus 28:17]

Vertaling:
Engels: stone filling
Nederlands: steenvulling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redder
Volgende onderwerp: -isme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 04:32:25 MGT 2024