Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reddingsboei
reddingsboei [boodskap #144038] Sa, 02 Desember 2023 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reddingsboei.
'n Reddingsboei.
reddingsboei
Afbreking: red•dings•boei
Samestelling: redding + -s- + boei


Selfstandige naamwoord: reddingsboei
Meervoud: reddingsboeie

Betekenis:
• 'n Drywende ring wat na 'n drenkeling gegooi word om hom/haar bo water te hou.
• (figuurlik) 'n Lewenslyn.

Gebruik:
• Die lewensredder gooi 'n reddingsboei na die spartelende swemmer.
• Die lugdiens het al 'n paar reddingsboeie van die tesourie ontvang.

Verwant:
• reddingsbaadjie

Vertaling:
Engels: lifebuoy
Nederlands: reddingsboei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bystander
Volgende onderwerp: lewensredder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:10:21 MGT 2024