Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluiting
insluiting [boodskap #144026] Vr, 01 Desember 2023 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluiting
Afbreking: in•slui•ting
Samestelling: insluit + -ing


Selfstandige naamwoord: insluiting
Meervoud: insluitings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van insluit.
• Die toestand van ingesluit wees.

Gebruik:
• Sy insluiting in die Springbokspan is wyd verwelkom.

Sinoniem:
• inskakeling
• invoeging
• opname
• toevoeging
• beleg
• omhulling
• omsingeling

Antoniem:
• uitsluiting

Afgelei:
• insluitingsdruk

Vertaling:
Engels: inclusion; enclosure
Nederlands: insluiting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsluiting
Volgende onderwerp: uitsluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 20:34:31 MGT 2024