Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlig
uitlig [boodskap #144024] Vr, 01 Desember 2023 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlig
Afbreking: uit•lig
Samestelling: uit + lig


Werkwoord: lig uit, uitlig
Verlede tyd: het uitgelig

Betekenis:
• Om na die bokant toe uit te haal.
• Om die aandag op iets te vestig.

Gebruik:
• Sy lig die katjie uit die boks.
• As jy iets positief kan uitlig, wat sal dit wees?

Sinoniem:
• uithaal
• uithys
• uittel
• beklemtoon
• belig
• benadruk
• onderstreep
• uitwys

Vertaling:
Engels: to lift out; to emphasize, highlight
Nederlands: uitliggen; benadrukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vollengte
Volgende onderwerp: uitsluiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 19:27:17 MGT 2024