Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vollengte
vollengte [boodskap #144023] Vr, 01 Desember 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vollengte
Afbreking: vol•leng•te
Samestelling: vol + lengte


Byvoeglike naamwoord: vollengte
Attributief: vollengte

Betekenis:
• Van volledige en onverkorte lengte.

Gebruik:
• Die eerste vollengte Afrikaanse film, Donker Spore, is in 1944 vrygestel.

Sinoniem:
• kompleet
• volledig

Vertaling:
Engels: full-length
Nederlands: lange

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitmekaarspat
Volgende onderwerp: uitlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:36:39 MGT 2024