Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorrompel
oorrompel [boodskap #144017] Di, 28 November 2023 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorrompel
Afbreking: oor•rom•pel
Samestelling: oor + rompel


Werkwoord: oorrompel
Verlede tyd: het oorrompel

Betekenis:
• Om iemand onverwags te oorval/oorwin.
• Om te verras sodat iemand nie weet hoe om te reageer nie.

Gebruik:
• Die man is oorrompel en verwurg kort nadat hy sy huis verlaat het.
• Haar sjarme het my totaal oorrompel.

Sinoniem:
• aanval
• kafloop
• onderwerp
• oorkom
• oormeester
• oorval
• oorweldig
• oorwin
• verras

Afgelei:
• oorrompelde
• oorrompeling

Vertaling:
Engels: to overwhelm, take by surprise
Nederlands: overrompelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totalitarisme
Volgende onderwerp: uithardloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:15:21 MGT 2024