Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » persentasie
persentasie [boodskap #144006] So, 26 November 2023 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
persentasie
Afbreking: per•sen•ta•sie


Selfstandige naamwoord: persentasie
Meervoud: persentasies
Verkleinwoord: persentasietjie
Meervoud van verkleining: persentasietjies

Betekenis:
• 'n Bedrag, uitgedruk as 'n breukdeel van 100.

Gebruik:
• Herlei 0,5 na 'n persentasie (antw: 0,5 = 50/100 of 50%).

Hiponiem:
• gewigspersentasie
• stempersentasie

Afgelei:
• persentasiedifferensiaal
• persentasiepunt
• persentasieverhoging

Vertaling:
Engels: percentage
Nederlands: percentage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soutwater
Volgende onderwerp: bymekaarsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:28:01 MGT 2024