Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordsaak
moordsaak [boodskap #143997] So, 26 November 2023 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordsaak
Afbreking: moord•saak
Samestelling: moord + saak


Selfstandige naamwoord: moordsaak
Meervoud: moordsake

Betekenis:
• 'n Geregtelike ondersoek en die hofgeding wat op 'n moord volg.

Gebruik:
• In verrassende getuienis in die moordsaak het een van die beskuldigdes gesê dat sy medebeskuldigdes nie tydens die moord teenwoordig was nie.

Vertaling:
Engels: murder case, homicide case
Nederlands: moordzaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: doodsondersoek
Volgende onderwerp: geregtelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:35:02 MGT 2024