Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » almag
almag [boodskap #143989] Sa, 25 November 2023 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
almag
Afbreking: al•mag
Samestelling: al + mag


Selfstandige naamwoord: almag
Meervoud:

Betekenis:
• Absolute mag; mag oor alles en almal.

Gebruik:
• Hoe lank sal hierdie volk my almag bly onderskat? [Numeri 14:11]

Sinoniem:
• almagtigheid
• alvermoë
• omnipotensie

Afgelei:
• almagswaan
• almagtig

Vertaling:
Engels: omnipotence, almightiness
Nederlands: almacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskiet
Volgende onderwerp: Sabbat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:44:04 MGT 2024