Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » programmeerder
programmeerder [boodskap #143977] Sa, 25 November 2023 07:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19171
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
programmeerder
Afbreking: pro•gram•meer•der
Samestelling: programmeer + -der


Selfstandige naamwoord: programmeerder
Meervoud: programmeerders
Verkleinwoord: programmeerdertjie
Meervoud van verkleining: programmeerdertjies

Betekenis:
• Iemand wat programmeer, 'n Persoon wat programme skryf.

Gebruik:
• Die programmeerder moet nog die program ontfout.

Sinoniem:
• kodeerder
• programmeur
• sagteware-ontwikkelaar

Hiponiem:
• rekenaarprogrammeerder

Vertaling:
Engels: programmer
Nederlands: programmeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beplanning
Volgende onderwerp: programmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:03:01 MGT 2024