Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvoerbaar
uitvoerbaar [boodskap #143966] Vr, 24 November 2023 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvoerbaar
Afbreking: uit•voer•baar
Samestelling: uitvoer + -baar


Byvoeglike naamwoord: uitvoerbaar
Vergrotende trap: uitvoerbaarder
Oortreffende trap: uitvoerbaarste
Attributief: uitvoerbare
Partitief: uitvoerbaars

Betekenis:
• Wat gedoen kan word.

Gebruik:
• Die opdrag is nie prakties uitvoerbaar nie.

Sinoniem:
• doenlik
• gangbaar
• haalbaar
• lewensvatbaar
• moontlik
• prakties
• toepasbaar

Antoniem:
• onuitvoerbaar

Afgelei:
• uitvoerbaarheid

Vertaling:
Engels: executable, practicable, feasible, workable
Nederlands: uitvoerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daglange
Volgende onderwerp: teweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:14:47 MGT 2024