Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daaronder
daaronder [boodskap #143946] Wo, 22 November 2023 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daaronder
Afbreking: daar•on•der
Samestelling: daar + onder


Bywoord: daaronder

Betekenis:
• Onder dit wat genoem is.

Gebruik:
• Wat verstaan jy daaronder?
• Die kompetisie is vir kinders van 7 en daaronder.

Vertaling:
Engels: under that, underneath, below
Nederlands: daaronder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glimpen
Volgende onderwerp: wildplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:00:44 MGT 2024