herstelplan [boodskap #143927] |
Ma, 20 November 2023 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herstelplan
Afbreking: her•stel•plan
Samestelling: herstel + plan
Selfstandige naamwoord: herstelplan
Meervoud: herstelplanne
Betekenis:
• 'n Plan om iets wat nie werk nie weer reg te maak.
Gebruik:
• Die regering sal dringend 'n herstelplan moet implementeer om die ekonomie te red.
Vertaling:
Engels: recovery plan, restoration plan
Nederlands: herstelplan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|