Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwalifiseerder
kwalifiseerder [boodskap #143922] Ma, 20 November 2023 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwalifiseerder
Afbreking: kwa•li•fi•seer•der
Samestelling: kwalifiseer + -der


Selfstandige naamwoord: kwalifiseerder
Meervoud: kwalifiseerders

Betekenis:
• 'n Persoon of span wat vir deelname kwalifiseer.
• Geleentheid waartydens daar vir iets gekwalifiseer word.

Gebruik:
• Die name van die kwalifiseerders sal spoedig bekend gemaak word.
• Die kompetisie dien as 'n kwalifiseerder vir volgende jaar se Olimpiese Spele.

Vertaling:
Engels: qualifier
Nederlands: kwalificeerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inpalm
Volgende onderwerp: kwalifisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:17:49 MGT 2024