Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Aber Opera!
Aber Opera! [boodskap #17813] Wo, 23 September 1998 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Thorsten,

Gerade als Du Dich fast an 10MB+ Downloads, Megabyte-Updates, mäßige
Leistung, Instabilität, Desktopdominanz, das verführerische Wort "kostenlos"
und einen Browserkrieg gewöhnt hattest, der Dich als einziges Opfer
hinterließ, da kommt Opera!
http://www.operasoftware.com/de/index.html

Ken jy dit?
Ek hoop my Duits is verstaanbaar! :)
Daar is blykbaar ook 'n Afrikaanse weergawe in die pyplyn.

Groete
Kobus
Re: Aber Opera! [boodskap #17814 is 'n antwoord op boodskap #17813] Wo, 23 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote:
>
> Thorsten,
>
> Gerade als Du Dich fast an 10MB+ Downloads, Megabyte-Updates, mäßige
> Leistung, Instabilität, Desktopdominanz, das verführerische Wort "kostenlos"
> und einen Browserkrieg gewöhnt hattest, der Dich als einziges Opfer
> hinterließ, da kommt Opera!
>
> Ken jy dit?
> Ek hoop my Duits is verstaanbaar! :)

Man Kobus, jou Duits is absoluut perfek! :)
Ek kon dit nie beter gesê het nie.

Hmmm... ek sal die bladsy aankliek, maar indien dit nie vir die MacOS
beskikbaar is nie is dit nutteloos vir my. In elkgeval dankie vir die
verwysing. Klink baie interessant.

Thorsten
Vorige onderwerp: Afrikaans in PC-spel
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse spellingkontrole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 15 02:32:27 MGT 2024