Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontginning
ontginning [boodskap #143865] Sa, 18 November 2023 08:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19037
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontginning
Afbreking: ont•gin•ning
Samestelling: ontgin + -ing


Selfstandige naamwoord: ontginning
Meervoud: ontginninge, ontginnings

Betekenis:
• Die handeling van ontgin: om 'n hulpbron vir ekonomiese gebruik beskikbaar te maak.

Gebruik:
• Baie mense is gekant teen die ontginning van skaliegas in die Karoo.

Sinoniem:
• eksploitasie
• myn
• ontsluiting
• uitbuiting

Hiponiem:
• data-ontginning
• diamantontginning
• goudmynontginning
• goudontginning
• landontginning
• see-ontginning
• steenkoolontginning
• waterontginning

Vertaling:
Engels: excavation, development
Nederlands: ontginning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingelig
Volgende onderwerp: monument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:51:51 MGT 2024