Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slotsom
slotsom [boodskap #143842] Di, 14 November 2023 13:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19038
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slotsom
Afbreking: slot•som
Samestelling: slot + som


Selfstandige naamwoord: slotsom
Meervoud: slotsomme

Betekenis:
• Die finale gevolgtrekking.

Gebruik:
• Die slotsom van alles wat jy gehoor het, is dit: Dien God en gehoorsaam sy gebooie. Dit is wat van die mens gevra word. [Prediker 12:13]

Sinoniem:
• bevinding
• gevolgtrekking
• oordeel
• opsomming
• slotrede
• slotsang

Vertaling:
Engels: conclusion, result
Nederlands: slotsom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergeetagtig
Volgende onderwerp: vosperd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:57:21 MGT 2024