Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokkerspeler
sokkerspeler [boodskap #143830] Ma, 13 November 2023 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sokkerspeler
Afbreking: sok•ker•spe•ler
Samestelling: sokker + speler


Selfstandige naamwoord: sokkerspeler
Meervoud: sokkerspelers
Verkleinwoord: sokkerspelertjie
Meervoud van verkleining: sokkerspelertjies

Betekenis:
• Persoon wat sokker speel.

Gebruik:
• Daar is elf sokkerspelers in 'n sokkerspan.

Vertaling:
Engels: soccer player, football player
Nederlands: voetballer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamerdeur
Volgende onderwerp: haasbek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:59:12 MGT 2024