Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunssinnig
kunssinnig [boodskap #143820] So, 12 November 2023 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kunssinnig
Afbreking: kuns•sin•nig
Samestelling: kuns + sin + -nig


Byvoeglike naamwoord: kunssinnig
Vergrotende trap: kunssinniger
Oortreffende trap: kunssinnigste
Attributief: kunssinnige

Betekenis:
• Met 'n gevoel of aanleg vir kuns.
• Wat mooi is en op 'n kreatiewe manier gemaak is.

Gebruik:
• Sy hele familie is kunssinnig.
• Sy dra flambojante en kunssinnige klere.

Sinoniem:
• artistiek
• boheems
• esteties
• keurig
• kunsliewend
• kreatief
• sjiek
• smaakvol
• stylvol

Afgelei:
• kunssinnigheid

Vertaling:
Engels: artistic, art-loving
Nederlands: kunstzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontroversieel
Volgende onderwerp: begripstoets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:04:48 MGT 2024