sigself [boodskap #143804] |
So, 12 November 2023 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19042 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigself
Afbreking: sig•self
Samestelling: sig + self
Voornaamwoord: sigself
Betekenis:
• Op sy eie gesien; in besonder.
Gebruik:
• Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood. [Jakobus 2:17]
Vertaling:
Engels: itself, yourself, oneself, himself, herself, themselves
Nederlands: zichzelf
Nota:
• Wederkerend voornaamwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|