Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelyk
ongelyk [boodskap #143352] Ma, 02 Oktober 2023 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelyk
Afbreking: on•ge•lyk
Samestelling: on- + gelyk


Byvoeglike naamwoord: ongelyk
Vergrotende trap: ongelyker
Oortreffende trap: ongelykste
Attributief: ongelyke

Betekenis:
• Wat nie glad en gelyk is nie.
• Wat verskillend is en nie met mekaar ooreenstem nie.

Gebruik:
• Die pad is ongelyk en vol slaggate.
• Suid-Afrika is een van die mees ongelyke samelewings ter wêreld.

Sinoniem:
• asimmetries
• hobbelrig
• knopperig
• oneweredige
• onreëlmatig
• uiteenlopende
• verskillend

Antoniem:
• gelyk

Afgelei:
• ongelykbenig
• ongelykheid
• ongelykmatig
• ongelyknamig
• ongelyksoortig
• ongelyksydig
• ongelykvormig

Vertaling:
Engels: uneven, rough, bumpy; diferent, unequal
Nederlands: ongelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wielnaaf
Volgende onderwerp: suggestie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:22:32 MGT 2024