Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommunisties
kommunisties [boodskap #143294] Do, 28 September 2023 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommunisties
Afbreking: kom•mu•nis•ties
Samestelling: kommunis + -ties


Byvoeglike naamwoord: kommunisties
Vergrotende trap: kommunistieser
Oortreffende trap: kommunistiesste
Attributief: kommunistiese

Betekenis:
• Volgens die leer van kommunisme.

Gebruik:
• Die kommunistiese propaganda is vandag selfs erger as in die verlede.

Antoniem:
• kapitalisties

Verwant:
• kommunis
• kommunisme

Vertaling:
Engels: communist
Nederlands: communistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beïnvloedbaar
Volgende onderwerp: kommunis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:03:29 MGT 2024