Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boesemvriend
boesemvriend [boodskap #142631] Wo, 19 Julie 2023 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19097
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boesemvriend
Afbreking: boe•sem•vriend
Samestelling: boesem + vriend


Selfstandige naamwoord: boesemvriend
Meervoud: boesemvriende
Verkleinwoord: boesemvriendjie
Meervoud van verkleining: boesemvriendjies

Betekenis:
• 'n Baie goeie vriend; persoon met wie iemand 'n hegte band van vriendskap deel.

Gebruik:
• Omdat Jonatan en Dawid boesemvriende was, het hy vir Dawid gewaarsku dat sy pa hom wil doodmaak.

Sinoniem:
• hartsvriend
• kameraad
• maat
• makker
• metgesel
• vertroueling

Antoniem:
• aartsvyand
• boesemvriendin (vroulik)

Vertaling:
Engels: bosom friend, soul mate, bestie
Nederlands: boezemvriend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermenigvuldig
Volgende onderwerp: tienerseun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 20:38:41 MGT 2024