Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek na...
Ek soek na... [boodskap #17207] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Henry van Zyl  is tans af-lyn  Henry van Zyl
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
...'n ou skoolvriend uit toeka se dae. Sy naam is Gerhard Maré, en ons
was saam in Hoërskool Nelspruit in 1959 - 1961. In 1962 het my ouers (en
ek) weggetrek uit Nelspruit. Gerhard het matriek gemaak in Nelspruit, en
is daarna na Wits toe. Van toe af het ek kontak verloor. Sy pa was
destyds (bestuurder, dink ek) by Sanlam op die dorp.

Dalk ken iemand hier hom, of dalk was iemand hier ook destyds in
Nelspruit op skool. Dis nou baie jare gelede - ek weet dit. Maar dit sal
darem lekker wees om weer kontak te maak met iemand van toe en van daar.

Henry van Zyl
phr...@bellatlantic.net
Re: Ek soek na... [boodskap #17226 is 'n antwoord op boodskap #17207] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
sb  is tans af-lyn  sb
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Henry,

My ouers bly in Witrivier, maar hulle ken amper almal in Nelspruit ook. Ek
sal hulle bel en vra of hulle die mense ken, en of hulle weet waar hulle nou
is. Dalk kan my Pa help om informasie te kry (so deur die "grapevine").

Groete,
Sanet

Henry van Zyl wrote in message ...
> ...'n ou skoolvriend uit toeka se dae. Sy naam is Gerhard Maré, en ons
> was saam in Hoërskool Nelspruit in 1959 - 1961. In 1962 het my ouers (en
> ek) weggetrek uit Nelspruit. Gerhard het matriek gemaak in Nelspruit, en
> is daarna na Wits toe. Van toe af het ek kontak verloor. Sy pa was
> destyds (bestuurder, dink ek) by Sanlam op die dorp.
>
> Dalk ken iemand hier hom, of dalk was iemand hier ook destyds in
> Nelspruit op skool. Dis nou baie jare gelede - ek weet dit. Maar dit sal
> darem lekker wees om weer kontak te maak met iemand van toe en van daar.
>
> Henry van Zyl
> phr...@bellatlantic.net
>
Vorige onderwerp: Re: 32 (was: PW BOTHA may get jail term.)
Volgende onderwerp: Wittebrood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 19 00:27:00 MGT 2024