Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grasie
grasie [boodskap #142269] Do, 22 Junie 2023 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grasie
Afbreking: gra•sie


Selfstandige naamwoord: grasie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Beweging wat natuurlik en mooi is.
• Uitstel om iets te doen.

Gebruik:
• Die danser beweeg met grasie oor die verhoog.
• Die juffrou het ons twee dae grasie gegee om die taak in te dien.

Sinoniem:
• bevalligheid
• elegansie
• sierlikheid
• swier
• opheffing
• uitstel
• vermindering
• welwillendheid

Afgelei:
• grasietyd
• grasieus

Vertaling:
Engels: grace, elegance, gracefulness; extension
Nederlands: gratie, elegantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beraad
Volgende onderwerp: nagstoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 16:34:30 MGT 2024