Engelse maaiers [boodskap #17137] |
Vr, 28 Augustus 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> Die ou nazi-huis van kaarte van die
> apartheidsvarke het van sy eie verrotting inmekaar
> gestort.
Eng= "nazi house of cards". Afrikaans = "nazi-kaartehuis"
> Sy is op
> die regte kant van die geskiedenis.
Eng= "She is on the right side of history". Afrikaans = "Sy is _aan_ die
regte kant van die geskiedenis". (Huh?...)
Ou tantes wat wil vinger wys oor taalsuiwerheid moet maar eers weer
Afrikaans leer.
Kanadaans so 'n slegte voorbeeld vir vreemdelinge wat dink hulle lees
Afrikaans op die nuusgroep, nie waar nie?
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|