Putsonderwater [boodskap #2490] |
Ma, 08 September 2003 18:00 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het die naweek by my ouers op die plaas deurgebring omdat Clocolan vanaf
Woensdag verelede week nie water gehad het nie.
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2492 is 'n antwoord op boodskap #2490] |
Ma, 08 September 2003 23:11 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bjig3j$fva$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die naweek by my ouers op die plaas deurgebring omdat Clocolan vanaf
> Woensdag verelede week nie water gehad het nie.
>
En waarom het dit nie water gehad nie?
Lorinda
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2495 is 'n antwoord op boodskap #2490] |
Di, 09 September 2003 18:33 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bjig3j$fva$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die naweek by my ouers op die plaas deurgebring omdat Clocolan vanaf
> Woensdag verelede week nie water gehad het nie.
>
>
>
Gelukkig is het in Nederland weer aan het regenen. Ik had nooit gedacht dat
Nederlanders daar nog eens naar zouden verlangen, maar het is de afgelopen
maanden zo verschrikkelijk droog geweest. Er zijn hier veendijken
doorgebroken door de droogte, wat overstromingen veroorzaakte in een dorp.
Paradoxaal hê?
De zomer van 2003 heeft qua warmte net niet het record gebroken van 1947.
Het klimaat verandert een beetje, het wordt hier wat warmer. Wel heerlijk
hoor, maar door de droogte zijn de groenten haast niet te betalen, en het
fruit evenmin. In het Westland, een gebied waar veel groente- en fruittelers
wonen, was de grond zo uitgedroogd, dat ze zelfs zeewater hebben
binnengelaten om de grondwaterstand wat te verhogen, maar ja, zout water is
niet best. Dus hebben ze verzonnen om water uit het IJsselmeer naar het
Westland te sturen, via een rivier waarvan ze de loop tijdelijk hebben
omgekeerd! Een hele operatie met gemalen en dichte sluizen. Maar laat dat
maar aan de Nederlanders over !
groeten van Roely
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2496 is 'n antwoord op boodskap #2492] |
Di, 09 September 2003 19:23 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Droog, en die feit dat die dam nie groot genoeg is om aan die aanvraag wat
daar is te kan voldoen nie, as ek op laas genoemde punt moet uitbrei sal ek
ongelukkig moet begin politiek praat. Omdat hierdie nie 'n politieke groep
is nie, gaan ek my daarvan weerhou.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f5d0b00$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bjig3j$fva$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het die naweek by my ouers op die plaas deurgebring omdat Clocolan
> vanaf
>> Woensdag verelede week nie water gehad het nie.
>>
> En waarom het dit nie water gehad nie?
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2497 is 'n antwoord op boodskap #2495] |
Di, 09 September 2003 19:29 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
, dat ze zelfs zeewater hebben
> binnengelaten om de grondwaterstand wat te verhogen, maar ja, zout water is
> niet best. Dus hebben ze verzonnen om water uit het IJsselmeer naar het
> Westland te sturen, via een rivier waarvan ze de loop tijdelijk hebben
> omgekeerd! Een hele operatie met gemalen en dichte sluizen. Maar laat dat
> maar aan de Nederlanders over !
>
> groeten van Roely
>
Lande met seewater bgesproei? Ek dink ons sal dit maar vir julle los ja. :-)
Die droogte het veroorsaak dat baie van die boere minder geplant het as
verlede jaar.
Die winkel waarvoor ek werk ( www.otk.co.za ) het te doen met die boerdery.
En as die boere nie werk nie, doen ons nie besigheid nie.
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2499 is 'n antwoord op boodskap #2496] |
Di, 09 September 2003 22:02 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bjl9c4$ato$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Droog, en die feit dat die dam nie groot genoeg is om aan die aanvraag wat
> daar is te kan voldoen nie, as ek op laas genoemde punt moet uitbrei sal ek
> ongelukkig moet begin politiek praat. Omdat hierdie nie 'n politieke groep
> is nie, gaan ek my daarvan weerhou.
>
Ek is jammer om dit te hoor Andries, ek hoop julle kry eersdaags weer baie
reen. Hoe gaan dit met jou universiteits planne? Nou nie Speedy se
universiteit nie.....
Lorinda
|
|
|
Re: Putsonderwater [boodskap #2503 is 'n antwoord op boodskap #2497] |
Wo, 10 September 2003 08:46 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bjl9mt$b6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lande met seewater bgesproei? Ek dink ons sal dit maar vir julle los ja. :-)
>
:-) Besproeien heb je mij niet horen zeggen! De grondwaterstand verhogen!
En onze Prins der Nederlanden, wiens werk waterbeheer is, heeft verzonnen
dat we maar zoutminnende groenten moeten gaan kweken. Wel lekker overigens,
ik hou wel van zeegroenten.
> Die droogte het veroorsaak dat baie van die boere minder geplant het as
> verlede jaar.
> Die winkel waarvoor ek werk ( www.otk.co.za ) het te doen met die boerdery.
> En as die boere nie werk nie, doen ons nie besigheid nie.
Tijd voor vakantie!
Krijgen de boeren nu wel hogere prijzen voor wat ze oogsten?
En nu ze minder te oogsten hebben, kan jij dan nog wel genoeg verdienen?
Anders moet je je bekwamen in een ander vak, ik las hier laatst iets over
een school en een brug......
Roely
|
|
|