Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wan-
wan- [boodskap #141774] So, 07 Mei 2023 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wan-
Afbreking: wan-


Afkorting: wan-

Betekenis:
• Verkeerde of slegte.

Gebruik:
• Die voorvoegsel wan- kom voor in naamwoorde soos wandaad, wanhoop, waninligting, wanklank, wanorde, wanprestasie en wanvoorstelling.

Vertaling:
Engels: wrong, bad
Nederlands: wan-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mis-
Volgende onderwerp: ont-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:22:49 MGT 2024