Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #16919] |
Di, 18 Augustus 1998 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink duur - ek betaal net 53c/minuut (US$)
On 17 Aug 98 20:38:33 GMT, "- Pretna" wrote:
|Calls from the US to South Africa are only 58=A2 /minute anytime.
|No Fees - No Surcharges
|http://www.SuperPhone.net/safrica.html
|
|- Pretna
Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
|
|
|
Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #16920 is 'n antwoord op boodskap #16919] |
Di, 18 Augustus 1998 00:00 |
Not Anonymous
Boodskappe: 11 Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Probeer AT&T se 'onerate international' (Jy moes al daai simpel
advertensies gesien het), vir $3 per maand kos dit 49c 'n minuut na SA.
Lekker bel
diaan
Johan wrote in message ...
> Dit klink duur - ek betaal net 53c/minuut (US$)
>
> On 17 Aug 98 20:38:33 GMT, "- Pretna"
> wrote:
>
> |Calls from the US to South Africa are only 58=A2 /minute anytime.
> |No Fees - No Surcharges
> |http://www.SuperPhone.net/safrica.html
> |
> |- Pretna
>
>
> Johan
> Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
|
|
|
Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #17064 is 'n antwoord op boodskap #16919] |
Di, 25 Augustus 1998 00:00 |
Bryan
Boodskappe: 26 Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 18 Aug 1998 17:19:33 -0300, "Not Anonymous" wrote:
> Probeer AT&T se 'onerate international' (Jy moes al daai simpel
> advertensies gesien het), vir $3 per maand kos dit 49c 'n minuut na SA.
>
> Lekker bel
>
> diaan
Het jou mense internet toegang in SA? Hoekom gebruik jy nie net die
Internet nie? Ek praat gereeld met vriende in die VSA uit Kaapstad
oor die Net. Ek gebruik meestal PowWow daarvoor
(http://www.tribal.com) Werk soos 'n bom. Met 'n full duplex
klankkaart kan jy tweerigting verkeer kry, dan klink dit soms selfs
beter as oor die foon. Die program is verniet.
Met Netmeeting van Msoft en Iphone, kan jy ook m.b.v. video
kommunikeer saam met die klank. Jy moet egter 'n vinnige konneksie
hiervoor hê om dit realisties te maak.
Bryan
************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|