Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aula
aula [boodskap #141682] Sa, 29 April 2023 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aula
Afbreking: au•la


Selfstandige naamwoord: aula
Meervoud: aulas

Betekenis:
• 'n Groot gehoorsaal (gewoonlik die hoofsaal van 'n skool of universiteit).

Gebruik:
• Die opening van die akademiese jaar sal in die aula plaasvind.

Wisselvorm:
• oula

Sinoniem:
• ouditorium
• universiteitsaal

Vertaling:
Engels: assembly hall
Nederlands: aula

Nota:
• Die Aula (met 'n hoofletter) is 'n bekende ouditorium van die Universiteit van Pretoria.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lekkerbekkig
Volgende onderwerp: vooruitsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:44:01 MGT 2024