Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggaamlik
liggaamlik [boodskap #141622] So, 23 April 2023 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggaamlik
Afbreking: lig•gaam•lik
Samestelling: liggaam + -lik


Byvoeglike naamwoord: liggaamlik
Attributief: liggaamlike

Betekenis:
• Wat die liggaam betref.

Gebruik:
• Sy is geestelik afgetakel, maar liggaamlik sterk.

Sinoniem:
• fisiek
• fisies
• lyflik
• stoflik
• vleeslik

Antoniem:
• geestelik
• onliggaamlik

Afgelei:
• liggaamlikheid

Afkorting:
• ligg.

Vertaling:
Engels: physical, bodily
Nederlands: lichamelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasmeer
Volgende onderwerp: Soedan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 16:12:28 MGT 2024