Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkaloïed
alkaloïed [boodskap #141378] Vr, 24 Maart 2023 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alkaloïed
Afbreking: al•ka•lo•ïed


Selfstandige naamwoord: alkaloïed, alkaloïde
Meervoud: alkaloïede, alkaloïdes

Betekenis:
• 'n Organiese verbinding wat stikstof bevat, basies van aard en dikwels giftig.

Gebruik:
• Nikotien is 'n giftige alkaloïed wat in tabak voorkom.

Wisselvorm:
• alkaloïde

Hiponiem:
• heroïen
• kafeïen
• kinien
• kodeïen
• kokaïen
• morfien
• nikotien

Afgelei:
• alkaloïedreagens

Vertaling:
Engels: alkaloid
Nederlands: alkaloïde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minderjarig
Volgende onderwerp: opbouend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:22:36 MGT 2024