Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » op soek na skoolmaats.
op soek na skoolmaats. [boodskap #16493] Vr, 31 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
danielsan  is tans af-lyn  danielsan
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello.

My naam is daniel sepulveda, 'n chilieen wat 6 jaar lank by suid afrika
gewoon het.Ek het daar skool klaargemaak en my ouers het besluit dat dit
beter wasvir my om my universiteitstudies by chili moes doen.

Wel hier is ek nou, in my 5de jaar van mechanieseingeneurswese (die
loopwaan is 6 jaar lank hier), en ek wil graag party skoolmaats find,
wat in suid afrika rondloop. Hulle voltooi die volgende vereistes:

*het in Kathu (´n myndorp in die noordkaap, by Yskor se Sishenmyn)
skoolgegaan
*Het in 1993 matriek klaargemaak
*was in die selfde klas as die twee chileene. Hulle sal beslus dit
onthou.

Baie dankie vir al die hulp. Soos julle sien, afrikaans word ook hier in
chili gepraat!

Julle is almal welkom om vir my te e-mail as julle ietsie meer wil weet
oor my wonderlike land.

Daniel Sepulveda
dsep...@alumnos.utfsm.cl
kath...@hotmail.com
Re: Op soek [boodskap #29208 is 'n antwoord op boodskap #16493] Di, 07 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Willi Lottering wrote:

> Ek is op soek na Brian Choveaux, 'n Kaapse tjellis. As iemand my sy e-mail
> kan stuur, of enige vorm van kontak, sal ek dit hoog waardeer. Groete uit
> Kanada!

Ek het informasie probeer stuur aan jou epos-adres bo-aan jou posting,maar dit
het teruggekom. Ek het informasie van 'n kontak in Kaapstad,
maar wil dit nie hier pos nie. Kan jy miskien 'n e-posadres aanstuur.

Gloudina
Vorige onderwerp: Vertaling "beat/break record"
Volgende onderwerp: Re: Ruiters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:06:29 MGT 2024