Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hallusinasie
hallusinasie [boodskap #140469] Do, 20 Oktober 2022 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hallusinasie
Afbreking: hal•lu•si•na•sie


Selfstandige naamwoord: hallusinasie
Meervoud: hallusinasies

Betekenis:
• 'n Sintuiglike belewing wat nie ooreenstem met wat in die werklikheid gebeur nie. Waarneming sonder 'n ooreenkomende prikkel.

Gebruik:
• 'n Hallusinasie kan met enige van die sintuie waargeneem word – dit kan gesien, gehoor, gevoel, geruik of geproe word.

Sinoniem:
• fantasma
• sinsbedrog
• sinsbegogeling
• waanbeeld
• waanvoorstelling

Verwant:
• hallusinatories
• hallusineer (ww.)
• hallusionêr

Vertaling:
Engels: hallucination
Nederlands: hallucinatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: degradeer
Volgende onderwerp: malaria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:10:08 MGT 2024