Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Geloofsverskille in die huwelik (Man Ng en vrou Joodse gebruike )
Geloofsverskille in die huwelik [boodskap #140458] Ma, 17 Oktober 2022 12:06 na volgende boodskap
Roelf van Vuren  is tans af-lyn  Roelf van Vuren
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2022
Karma: 0
Junior Lid
Ek het vriende waar die man in die Ng kerk is en sy vrou die Joodse lering en gebruike navolg
Dit skep spanning in die huwelik
Wie moet aanpas verander ?
Re: Geloofsverskille in die huwelik [boodskap #140459 is 'n antwoord op boodskap #140458] Ma, 17 Oktober 2022 16:50 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit klink vir my na GROOT moeilikheid!

Hoe lui die spreekwoord: "Twee gelowe op een kussing, daar slaap die duiwel tussen."
Vorige onderwerp: Vir wie die Bybel geskryf is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:17:55 MGT 2024