Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedinging
bedinging [boodskap #140417] Ma, 10 Oktober 2022 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedinging
Afbreking: be•din•ging
Samestelling: beding + -ing


Selfstandige naamwoord: bedinging
Meervoud: bedinginge, bedingings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van beding (om op iets ooreen te kom).

Gebruik:
• Werknemers het die reg tot kollektiewe bedinging vir hoër salarisse en beter werksomstandighede.

Hiponiem:
• loonbedinging
• prysbedinging
• salarisbedinging

Afgelei:
• bedingingprosedure
• bedingingsdoelwit
• bedingingskrag
• bedingingsmag
• bedingingsmiddel
• bedingingsraad

Vertaling:
Engels: bargaining
Nederlands: bedinging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beding
Volgende onderwerp: besiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:34:32 MGT 2024