Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » hartkamergeskrifte
hartkamergeskrifte [boodskap #140379] Di, 04 Oktober 2022 15:03
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek wens ek was ‘n gog gewees
om die geskrifte in jou hartkamers te kon lees

‘n genie van ‘n gog wat spontaan
die metafoor van elke geskrif kon verstaan
Vorige onderwerp: gebed van 'n jong resiesperd
Volgende onderwerp: hawelose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:56:27 MGT 2024