Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » my karooland
my karooland [boodskap #140363] Ma, 03 Oktober 2022 11:31
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
land van niks … land van oorvloed …
land van min … land van vele …
land van ys … land van hitte …
land van koue … land van warmte …
land van dood … land van lewe …
land van Satan … land van God …

dit is wat my groot karooland vir my is
Vorige onderwerp: die waarheid
Volgende onderwerp: my smeekgebed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:24:04 MGT 2024