Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om 100 te word
om 100 te word [boodskap #140346] Sa, 01 Oktober 2022 12:02
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om 100 jaar oud te word is genade

maar om op 100 nog die voëltjies te hoor sing
die koerant te lees
en ‘n paar gedigte spontaan voor te dra
na ‘n vroegoggend se stap langs die see

is meer as genade
dit is ‘n geskenk vanuit die Hemel
Vorige onderwerp: om alleen oud te word
Volgende onderwerp: moeder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:51:24 MGT 2024