Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » verkeerdomgedig
verkeerdomgedig [boodskap #140321] Di, 27 September 2022 14:28 na volgende boodskap
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
dreekrev fo ger
ger fo dreekev
deog si nee eid
gels si redna eid
dreekrev smos ein ger si
ger smos ein dreekrev si

seew nak elluh olg ke
ednayvstraa si elluh tnaw
seew edneirvmeseob smos nak ednayvstraa sfles ne

dreekrev fo ger uon tid si la
kaas ein ym riv tid kaam
êl edroow eid eot tnak rettaw
ês uoj riv ke reennaw
feil eiab eiab uoj teh ke
Re: verkeerdomgedig [boodskap #140326 is 'n antwoord op boodskap #140321] Wo, 28 September 2022 06:59 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit het my 'n rukkie gevat, maar ek het hom nou:

reg of verkeerd
verkeerd of reg
die een is goed
die ander is sleg
is reg nie soms verkeerd
is verkeerd nie soms reg
...
Vorige onderwerp: die woorde wat ons uiter
Volgende onderwerp: my kleine koringaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:31:06 MGT 2024