Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » weskusoseaan
weskusoseaan [boodskap #140212] Sa, 10 September 2022 17:52
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
al is jou waters so ysig koud
bring jy ongekende warmte na my hart
met elke brander wat oor jou sandlandskap spoel
om milduisende sand- en rotsbewoners te voed

hierdie warmte neem ek saam met my terug
na die yskoue landskap van die stad
Vorige onderwerp: vrye land
Volgende onderwerp: boodskap aan die jeug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:38:27 MGT 2024