Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » boodskap aan die jeug
boodskap aan die jeug [boodskap #140193] Wo, 07 September 2022 07:53 na volgende boodskap
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
praat nooit oor dinge waarvan jy niks weet nie
want jy het nie die feite nie
stel nooit iets uit wat jy moet doen nie
want jy weet nie of jy môre leef nie
probeer nooit om iemand anders te wees nie
want jy ken nie sy sorge nie
draai nooit jou rug op jou Skepper nie
want sonder Hom het jy geen toekoms nie
Re: boodskap aan die jeug [boodskap #140204 is 'n antwoord op boodskap #140193] Do, 08 September 2022 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Leë pyp, hou toe jou kraan; straks sien mense jou vir 'n volle aan ~ C.J. Langenhoven
Re: boodskap aan die jeug [boodskap #140219 is 'n antwoord op boodskap #140204] So, 11 September 2022 16:05 Na vorige boodskap
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
Het ‘n vol pyp dan nie sy bestaan aan die ontstaan van juis ‘n leë pyp te danke nie? ‘n Vol pyp is maar slegs ‘n leë pyp wat die voorreg gekry het om vir die mens ‘n waardevolle stof na iewers te herlei.
Vorige onderwerp: weskusoseaan
Volgende onderwerp: 'n gebedsgedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:23:54 MGT 2024