Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloeddrukmeter
bloeddrukmeter [boodskap #140082] Ma, 22 Augustus 2022 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bloeddrukmeter waarmee bloeddruk gemeet word.
'n Bloeddrukmeter waarmee bloeddruk gemeet word.
bloeddrukmeter
Afbreking: bloed•druk•me•ter
Samestelling: bloeddruk + meter


Selfstandige naamwoord: bloeddrukmeter
Meervoud: bloeddrukmeters
Verkleinwoord: bloeddrukmetertjie
Meervoud van verkleining: bloeddrukmetertjies

Betekenis:
• Apparaat waarmee 'n persoon se bloeddruk gemeet word.

Gebruik:
• 'n Bloeddrukmeter meet gewoonlik die sistoliese (boonste getal) en die diastoliese bloeddruk (onderste getal).

Sinoniem:
• bloeddrukmasjien
• bloeddrukmonitor

Vertaling:
Engels: blood pressure meter
Nederlands: bloeddrukmeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloeddruk
Volgende onderwerp: slimjan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:04:33 MGT 2024