Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Seekoevlei" deur N.P. van WYK LOUW
"Seekoevlei" deur N.P. van WYK LOUW [boodskap #16172] Ma, 13 Julie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SEEKOEVLEI
N.P.van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: "laaste herhinneringe aan magdaleen" deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: "Opdrag" deur HENRI LAURIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 20:39:31 MGT 2024