Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina
Gloudina [boodskap #16068] Wo, 08 Julie 1998 00:00
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Net toe ek begin dink Gloudina het haar snedige opmerkings laat vaar begin
sy al weer van voor. Gloudina, ek het nou net 'n paar vrae vir vir jou.
Wat kan ek doen om ook so moreel superieur soos jy te word? Waar moet ek
gaan studeer om so slim soos jy te word en te weet hoekom alle ander mense
rassiste is? Dink jy as europieers ens. nooit amerika, afrika of ander lande
gekoloniseer het nie, ons vandag 'n beter lewe sou he?

Groete
(Van 'n wit afrikaner rassis, wat anders kleuriges uitmoor vir hulle grond
en wat swartes onderdruk)
Vorige onderwerp: Re: BLACK HISTORY QUIZ
Volgende onderwerp: Wie is moreel superieur?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 18:46:56 MGT 2024