Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die laaste dag
die laaste dag [boodskap #139690] Vr, 15 Julie 2022 07:29
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
dis die laaste dag
van die kortste maand
dis nog skaars oggend
dan is dit alweer aand

daar is nog so baie te doen
op hierdie laaste dag
ek kan net nie verstaan
waarom almal tot op die nippertjie wag
Vorige onderwerp: definisie van 'n gedig
Volgende onderwerp: suid-afrika - geboorteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:06:53 MGT 2024