Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » definisie van 'n gedig
definisie van 'n gedig [boodskap #139684] Do, 14 Julie 2022 10:56
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
‘n gedig is die geskrewe vorm
van ‘n spesifieke emosie
iewers tussen die uiterste norm
van die mees beeldskone ervaring van die liefde
en die totale afgryse wat hierdie lewe kan bied

dit is ‘n uitspoeging van die hart
Vorige onderwerp: suid-afrika
Volgende onderwerp: die laaste dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 22:39:13 MGT 2024