Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » promoveer
promoveer [boodskap #139681] Wo, 13 Julie 2022 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
promoveer
Afbreking: pro•mo•veer


Werkwoord: promoveer
Verlede tyd: het gepromoveer

Betekenis:
• Om tot 'n hoër vlak, klas of rang te bevorder.
• Om 'n doktorsgraad te verwerf.

Gebruik:
• Die konstabel is tot sersant gepromoveer.
• Hy promoveer op 'n dissertasie oor die vroeë ontwikkeling van Afrikaans.

Sinoniem:
• bevorder
• gradeer

Antoniem:
• demoveer

Verwant:
• promotor
• promosie
• promovendus

Vertaling:
Engels: to promote; graduate
Nederlands: promoveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydmasjien
Volgende onderwerp: geskied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:39:19 MGT 2024