Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » ons moedertaal
ons moedertaal [boodskap #139665] So, 10 Julie 2022 16:18
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
waarom sukkel almal so
met die taal van ons nasie
want anders as wat hulle wil glo
is hier oorgenoeg spasie
om elkeen se taal tot sy reg te laat kom
om sy eie klank, sy eie idioom uit te leef
al is ons blind, al is ons stom
weet ons ons taal is nes alle ander met simboliek deurweef
want kontak met ander laat ‘n taal juis groei
dit is die fontein van woordeskat
moenie toelaat dat ons taal doodbloei
moenie toelaat dat iemand dit van ons afvat
Vorige onderwerp: 'n koekie seep
Volgende onderwerp: die reuse brander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 15:00:21 MGT 2024