e-KRANT [boodskap #16018] |
So, 05 Julie 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat het geword van die e-Krant?
Ek het die weeklikse opsomming van die nuusgroep-bydraes waardevol gevind en
geniet.
Groete,
Efgee
Jammer dat ek nou eers antwoord
Alles verskonings van een of ander soort
1 Duur prys van e-papier
2 En te veel plasings hier
3 Te min geld en te harde werk
4 Tyd is deesdae redelik beperk
5 Kry ook nie al die plasings nie
Iets is nie lekker iets is ongerymd :-(
Dis ook moelik in die kolekamer op die soustrein
Ad nauseum ad infinitum ad hoc ad refrein
Vra vir dom Ferdi om dit 'n slag te doen
Die ou vloek is mos 'n geitjie, 'n pampoen
Ek is net 'n arme derdewêreldse spioen
Darem met 'n angel soos 'n skerpioen
Groete
Recce Redakteur
|
|
|